|
|||||||
My nuutste CD is verlede jaar by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudshoorn bekendgestel. Ek en Koos Kombuis het tydens die die Hooffees opgetree met ons vertoning genaamd KKinK (Koos en Kristoe in Konsert). Hierdie jaar is ek by Kaktus op die Vlaktes. Hieronder kan julle van die liedjies op die CD in MP3 proe. (Elke MP3 is tussen 500k en 900k groot) |
Uitvoerende regisseur: C. Strauss Die CD is Beskikbaar by: Internet: www.oneworld.co.za Bloemfontein:
Kloppers |
||||||
| Ek
en muis
- melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Lank
terug geskryf vir 'n baie nice girl, wat nou nog 'n Vocals
en kitaar - Kristoe Strauss Bass
- Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Elekriese kitaar - Michael Rowe |
![]() |
||||||
Weer
6 uur -
melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Ek
was gatvol vir my werk, en die hele roetine waarin dit Vocals
en kitaar - Kristoe Strauss Bass
- Jerry Gruvin Dromme - Gideon Meintjies |
![]() |
||||||
Jy's
my bloed
- melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Vir
Mariėtte geskryf (net-net) voor ons begin uitgaan het. Vocals
en kitaar - Kristoe Strauss Bass
- Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Lead
kitaar - Michael Rowe Backing vox - Nic Strauss |
![]() |
||||||
Net
tot Kersfees
- melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Mariėtte
het vir 2 jaar in Pietersburg gebly, en ek in Pretoria. Vocals
en kitaar - Kristoe Strauss Kitaar
- Nic Strauss, Bass Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Backing
vox - Lana Nolte en Nic Strauss Lead kitaar - Michael Rowe |
![]() |
||||||
Siek
bliksems -melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss 'n
Gebed, terwyl ek die hel in was. Toe ek die oggend Ek skryf toe die song oppad werk toe. Vocals
- Kristoe Strauss Kitaar
en bekfluitjie - Nic Strauss Bass
- Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Lead
kitaar - Michael Rowe Viool
- Jackie Masekela Backing vox - Nic en Kristoe Strauss |
![]() |
||||||
Ek
wonner -
melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Oppad
terug van Mosambiek af geskryf, net na 'n Vocals
en kitaar - Kristoe Strauss Fretless
bass - Jerry Gruvin Dromme,
rainstick en perkussie - Gideon Meintjies Lead
kitaar - Michael Rowe |
![]() |
||||||
White
lines -
melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Jarre terug vir dieselfde vriendin as in 'ek en muis' geskryf. Sy het haarself darem intussen uitgesort! Vocals
en kitaar - Kristoe Strauss Kitaar
en backing vox - Nic Straus Bass
- Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Lead kitaar - Michael Rowe |
![]() |
||||||
Saam
-
melodie
en lirieke deur Kristoe Strauss Geskryf
'n paar dae voor ek en Mariėtte Vocals
- Kristoe Strauss Kitaar,
bekfluitjie, mandolien en backing vox - Nic Strauss Bass
- Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Lead
kitaar - Michael Rowe Viool
- Jackie Masekela PS: Nic het nog nooit vantevore 'n mandolien vasgehou nie. Ek het hom die ding in die hand gestop en gesź 'speel". Thanks boet!! |
![]() |
||||||
Sit
dit self af
- melodie
deur Nic Strauss lirieke Kristoe Strauss Die
oggend na Johannes Kerkorrel se dood het ek Vocals
- Kristoe Strauss Kitaar
en backing vox - Nic Strauss Bass
- Jerry Gruvin Dromme
- Gideon Meintjies Keybord
pads - Johnnie (is nie dood nie hy't die keybord gespeel) Heinemann |
![]() |
||||||
Net tot Kersfees {Reprise} melodie en lirieke deur Kristoe Strauss Nadat
ons mal gegaan het met die band en die Vocals en kitaar - Kristoe Strauss |
![]() |
||||||